saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Lizzy Kruger (Henning)

Lizzy Kruger

Married on Apr 25, 2020 in Mpumalanga

 

Voting has closed for Bride of the Year 2020

Click here to open the 2020 competition page

How did your love story begin?

 

My vriendin het my van die oulik ou vertel en gesê ek moet hom ontmoet. Hy is 'n ranger in die Timbivati en hy neem foto's en is net amazing. Ons het toe begin gesels oor facebook en whats up in Oktober 2015 omdat hy in die bos werk en min baie in die Vrystaat kom nie het ons maar so gechat. Want daai tyd het ek nog in die Vrystaat gewoon. Na n paar maande se gesels het Stefan gevra dat ek moet kom kuier vir hom. Ek het toe kom kuier in Witrivier en Stefan is my lewe my alles. Ons het begin uit gaan in Julie 2016. Einde Maart 2017 het Stefan my uit die Vrystaat kom haal en ons het saam in getrek. Alhoewel hy 6 weke in die bos voltyds werk en dan vir 2 weke huis toe kom het ons beslis n unike verhouding. Stefan is beslis deur God gestuur.

Wedding Gallery