saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Chanel Badenhorst (Jansen van Nieuwenhuizen)

Chanel Badenhorst

Married on Feb 29, 2020 in Gauteng

 

Voting has closed for Bride of the Year 2020

Click here to open the 2020 competition page

Magical Moments

 

Trou dag is enige meisie se droom dag. My droomdag het begin met blessings van bo. Die reen het al die stof afgewas en die wereld mooi laat lyk vir die dag. Defnitief die Here se aporoval. Ek mooi gevra dit moet net ophou reen gedurend ons seremonie en fotos.Die tyd gaan so vinnig tot die oomblik wat ek moes afloop om virewig te beloof aan my man. Die oomblik toe my pa in die vertrek instap en uitbars in trane en my omhels en se hoe trots hy op my is het ek weereens geweet die is die regte keuse. Ons stap af in die woud in... My laaste oomblike as Mej. Vandag kry ek my man se van en ek gaan hom net trots dra. My man se gesig die oomlik toe ek afloop was onvergeetlik. Daar het ons voor God die belofte gemaak en my man se belofte aan my is wat elke vrou van droom. Daar was gelag, gehuil en stilte om die oomblike vas te vang. Die weer het begin dreun gedurend ons fotos presies soos ek gevra het. Die oomblik toe ons in die saal in stap as Mnr. en Mev. het die hemel se sluise oopgemaak. Ons het die dansbaan geopen met Juan Boucher se liedtjie "Ons word een".
Die dans baan was nie een oomblik leeg nie en ons het gedans en kuier.
Dit is en was een van die beste dae in ons lewe.

The Honeymoon

 

We where very blessed to go to Bali for 10 days. When we returned SA went into Lockdown 5 days after our return.

Wedding Gallery

 

My Special Day

My idea of my look was clean and elegant.

The Venue

We got married and the most beautiful venue in SA. De La Mas Venue.
The close family stayed on the venue.

My Bridal Beauty Regime

The only treatments I went through was a couoke of facials.

Wedding Services Used