saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Suandri Badenhorst

Married on Oct 10, 2020 in Western Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2020

Click here to open the 2020 competition page

How did your love story begin?

 

Ons het mekaar jare lank as kennisse geken. Altyd in ander verhoudings gewees. En eendag was daar net hierdie ontwikkeling vanaf vriendskap na pure liefde. Ek kon nie vir beter vra nie. Daar was net die basis gebou uit vriendskap wat ek vir niks sal verruil nie.

Tell us all about the proposal.

 

My absolute wonderwerk, droom van 'n verloofde het al my wildste drome laat waar word. Hy is n boer en hy het my op 'n lekker rustige stap op die plaas gevat. Langs die dam met ons Bella hond-kind gaan stap. Ek dink nog ek neem videos van haar wat swem en toe ek omdraai is die man op sy knieg. Dit was absoluut perfek en presies wie ons is. Net ek en hy soos ons is.

Wedding Gallery