saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Annette Vry

Married on Sep 28, 2019 in Western Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2019

Click here to open the 2019 competition page

Magical Moments

 

Hoogtepunt was defnitief die oomblik tussen die bruid en die bruidegom in die kerk. Dit was iets spesiaal en besonders opwindend met 'n bietjie senuweeagtigheid.

Wedding Gallery

 

My Special Day

Ek wou tydloos, tradisioneel en op my mooiste voel. Alicia Buckle het seker gemaak van al bogenoemde met haar wonderlike vermoë om my spesiaal en pragtig te laat voel. Haar ongelooflike talent met grimering en haarstlilering so ook mooi persoonlikheid het defnitief bygedra tot ons dag. My trourok is van Bride & Co, 'n snit en styl wat ek glad nie ingedagte gehad het nie maar my gepas het soos 'n handskoen. Ek het baie spesiaal en gemaklik gevoel.

Bride&co

Bride&co

Bride&co is your one-stop wedding and evening wear retail store.

The Venue

Ons het in Swellendam se historiese en mees pagtigste NG Kerk getrou. Ons venue was Chris - Elle funsction and wedding venue, Buffeljagsrivier.

The Venue

Ons het in Swellendam se historiese en mees pagtigste NG Kerk getrou. Ons venue was Chris - Elle function and wedding venue, Buffeljagsrivier.

Wedding Elements

Ons decor en blomme was gedoen deur Le Chic, Swellendam. Meubels was gehuur by Flamboijant, Bonnievale. Beligting was gedoen deur Just - for - u, Riversdal. Hierdie verskaffers was betyds, behulpsaam en het gesorg vir uitstekende diens. Verseker aanbeveelbaar en lekker om saam te werk.

My Groom And His Groomsmen

Die bruidegom het sy pak gehuur by Suit Hire, Paarl. Die strooijonkers het gesorg vir hul eie uitrustings.

Beautiful Bridesmaids

Die strooimeisies kon hul eie rokke kies maar met 'n sekere kleur voorkeur. Hulle het mooi en vroulik gelyk in skakerings van ligte pienk tot vuil pienk. YDE, Truworths en Woolworths.

Marriage Officer

Ds. Gawie Gouws van Swellendam.

My Captured Moments

Elana van Zyl van Swellendam was ons fotograaf. Wat 'n wonderlike keuse om ons dag so spesiaal vas te kon vang. Meer gemaklik kon ons nie voel nie. Sy het gesorg vir opwinding, grappies en bietjie trane. Da'taan Productions was ons videograwe van Wellington. Twee fantastiese dames wat sal verseker dat ons die spesiale dag nooit sal vergeet nie.

Food & Cake

Romanda Viljoen, 'n familie lid het die die troukoek gebak en versier. Verseker die mooiste en lekkerste koek. Die fantastiese en smaakvolste kos was gemaak deur Manna Crodini, Swellendam.

Wedding Stationery

Ons het gebruik gemaak van Little Woodpecker.

The Reception and Entertainment

Ons DJ was DJ Just - for - u, Riversdal. Hy was en is 'n baie betroubare persoon en sal soveel moeite doen met 'n bruidspaar. Die musiek was fantasties, gaste het die baie geniet.

Wedding Services Used

 
Bride&co

Bride&co

Bride&co is your one-stop wedding and evening wear retail store.