saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Janke Grünschloss

Married on Aug 24, 2019 in Western Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2019

Click here to open the 2019 competition page

Magical Moments

 

Dit is seker enige bruid se grootste nagmerrie om 7 maande voor jou groot dag- die een waarvan jy droom al vandat jy n dogtertjie is te hoor jou venue het afgebrand.

Onbewus van die skade wat die verwoestende brand gesaai het, het ons bly hoop dat ons nogsteeds ons sprokies troue sal he.

Nadat ons op Facebook gesien het, die hele venue is verwoes, behalwe vir die onthaal-saal was dit n groot oomblik van verligting en n teken dat die venue vir ons bedoel is.

Die brand het ons laat besef dat tenspyte van die dinge wat in die lewe aangaan, liefde altyd sal wen.

Die 24ste Augustus is al my drome en wense vir my perfekte troue oortref en kon ek nie van enige iets beter gedroom het nie. Op hierdie warm somers dag met die berge agter ons en die see voor ons, het ons ons dag gevier saam met almal vir wie ons lief is en stap ek weg met die gelukkige wete in my hart dat ek na 8 jaar Szandro se vrou is en eindelik Mnr en Mev Grunschloss.

The Honeymoon

 

Klein Karoo tour in South Africa!

Wedding Gallery

 

The Venue

Panorama Wedding venue near Franskraal/Gansbaai in the Western Cape. Our venue looks like a beautiful Castle. My husband's surname "Grunschloss" means Green Castle in German. We literally felt like a King and Queen in our own wedding castle. Our guest stayed on the wedding venue and also at the nearest town, Franskraal.

Panorama Wedding Venue

Panorama Wedding Venue

Panoramic views of the Atlantic Ocean and majestic mountains provide the perfect backdrop for any event.

Wedding Elements

We went with the fairytale feeling and vibe.
Pink queen proteas, white roses and Penny gum with fairy lights in between the flowers. Silver chandeliers with white candles.
Long oak tables with ghost chairs.

Wedding Services Used

 
Panorama Wedding Venue

Panorama Wedding Venue

Panoramic views of the Atlantic Ocean and majestic mountains provide the perfect backdrop for any event.