saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Mariska Porter

Married on Apr 13, 2019 in North West Province

 

Voting has closed for Bride of the Year 2019

Click here to open the 2019 competition page

Magical Moments

 

Die hoogtepunt van my troue was familie en vriende wat die dag saam met ons kon spandeer. Dit was n hartseer tyd in my lewe aangesien my Ouma oorlede is, en ons vir eers die troue uitgestel het met 6 maande. My dans met my Pa " I Loved her first" deur Heartland was n onvergeetlike oomblik. Ek het my Ouma se borsspeld met my troue gedra. So was sy ook deel van my groot dag.

The Honeymoon

 

Ongelukkig nie.Ek en my man moes albei weer werk die Maandag.

Wedding Gallery