saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Magriet Swanepoel

Married on Nov 30, 2019 in Western Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2019

Click here to open the 2019 competition page

How did your love story begin?

 

Op Donderdag 13 Oktober 2011 het ons ontmoet deur gesaamlike vriende. Eers twee maande na die tyd het ons paaie weer gekruis en Frederick het Magriet genooi om saam sy vriende te kuier. Daar het die ‘Spark” begin. Dis waar ons mekaar geleer ken het. Ons het besluit om nuwe Jaar op Langebaan saam deur te bring en die 1Ste Januarie 2012 het Frederick Magriet gevra om sy meisie te wees. Magriet se hart het gesmelt en sy kon nie anders as om JA te sê nie! Daar en dan het Magriet geweet ons is bedoel vir mekaar. Dinge was nie altyd maklik nie. Die een moes werk en die ander een was nog op skool. Veral toe Magriet nog nie 18 was nie. Ons kon nie altyd alles saam Frederick se vriende doen nie. Maar ons het rondom dit gewerk, want Frederick was baie lief vir haar. Magriet spog nou nog sy is Frederick se skoolbrood.

Tell us all about the proposal.

 

Frederick het lank gewag vir die regte tyd om vir Magriet te vra om te trou. En op 21 Oktober 2017 het Frederick die geleentheid gevat. Ons het die aand pelle gehad wat by ons gebraai het. Magriet was in die kombuis besig om vir haar te drankie te gooi en toe sy by die kombuis deur uitkom staan en wag Frederick vir haar op sy knie. Dit was nou wel nie romanties nie, maar vir Frederick was dit spesiaal. Hy het geweet saam met haar wil hy die res van sy lewe spandeer.

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
To-Nett’s Flowers, Décor & Hiring

To-Nett’s Flowers, Décor & Hiring

‘Live your dream wedding with To-Nett’s’ For more than 30 years our inspiration has been our clients!

Allesverloren Function & Conference Venue

Allesverloren Function & Conference Venue

Oak trees, vineyards, mountain views, excellent cuisine, award winning wines and a purpose built reception venue all add up to the perfect place to host your wedding reception.