saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Melandri Krige

Married on Oct 12, 2019 in Gauteng

 

Voting has closed for Bride of the Year 2019

Click here to open the 2019 competition page

Magical Moments

 

Defnitief die oomblik toe ek af stap in die paadjie en ek sien my toekomstige man staan en wag (ek was optyd, maar nie die oumas of oupas nie), so ons het nog n paar min gewag vir hulle.

Die oomblik toe my mooiste klein blommemeisie ons trou ring boksie laat val, sy het vreeslik sleg gevoel maar vir ons was dit n oulike oomblik want toe sien jy net hartjies uit die boksie val.

Nog n hoogtepunt is toe ons uitloop as Mnr en Mev Krige en almal gooi jou met konfetti, dat meeste gaste sommer 2 cones gevat het om jou twee keer te gooi!

Ek persoonlik dink om so n spesiale dag saam familie en vriende te kan vier is iets besonders!

The Honeymoon

 

Ongelukkig het ons nie op wittebrood gegaan nie...
Maar ons was gelukkig om n paar dae Kaapstad toe te gaan in Desember.

Ek en manlief spaar nog vir ons oorsee wittebrood, wat hopelik die jaar nog sal gebeur!

Wedding Gallery

 

My Special Day

Makeup: Roxy - Nudo Hair Lab
Hair: Jamie's Hair Design
Shoes; Melissa shoes
Jewelry: Accessoriza

The Venue

The Stone Cellar

Dis die mooiste venue in Heildelberg!
Ons het eendag besluit om net te gaan loer na die mooi plek en het dadelik verlief geraak!

Daar is verblyf by die venue, wat dit so lekker gemaak het want ons het nog n dag saam ons familie gehad om te kuier.

My Captured Moments

Moilens photographer