saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Maryke Jooste

Married on Sep 22, 2018 in Western Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2018

Click here to open the 2018 competition page

Magical Moments

 

Die lewe is vol ernstige gebeure, vol grootword dinge, maar ons troudag was' n dag pret, pampering & pittige gesprekke.
Die seremonie & onthaal was op dieselfde perseel gehou. Wat dit so spesiaal gemaak het, is dat dit die einste plek was waar die bruid & bruidegom Maart 2017 ontmoet het. Ons het van die begin af besluit om die troudag rustig te vat en als in te neem. Want so 'n sprokiesdag kan vinnig verby gaan! Die dat die bruid toe' n halfuur laat was, want opad na die seremonie was daar eers nog 'n fotosessie ook. Ons het' n videograaf ook gepriotiriseer, aangesien mens al die oomblikke van die troue weer wil koester. Dit was groot sports saam ons 3 strooijonkers & strooimeisies se fotosessies. "Nog net een foto" het dit bietjie langer as beplan laat neem. Ons het selfs deur 'n dam water gery om' n "mooi genoeg" foto bestemming te kry.
Ons onthaal het als behalwe die 'normale program' gehad. Na vele geseënde toesprake, het die bruidegom nie net gesing nie, maar ook 'n dans saam die manne vir sy bruid gehad! Daar was ook vele komplimente vir die chef na afloop van die troue. Ons kon nie dag moontlik maak sonder die hulp van vele familie en vriende nie. Die Here het soveel guns oor ons pad laat kom!
Hierdie dag as die beginpunt van 'n lewe saam, word gekoester deur beide ons en die gaste waarmee ons die dag kon deel.

The Honeymoon

 

The roadtrip honeymoon was blissful! The bride had no input to the planning of it, so it was a special mysterious treat all the way! Starting of in Franschhoek, we enjoyed a bit more of the wineland vineyards with the beautiful mountain scenery. Off to places such as Riebeeck Kasteel, Montague, African Game Lodge and Gordon's Bay was next on the radar. Time was consecrated into getting to know one another more, enjoying joy rides, exploring, adventure... Basically pausing a bit on life. No busyness, no planning - just being and enjoying. We had some cheetah enclosure experiences, zip lining, hikes, date nights... And many more treasurable moments!

Wedding Gallery

 

The Venue

Venue was in Franschhoek - Shofar Christian church.

My Captured Moments

Alecia van Aarde (photographer) - https://m.facebook.com/bystudio.a/?ref=content_filter

Remo Baeza (videographer)

These are two great people! We now call them friends. They added so much fun to our wedding day and journey up to it. Loved it so much!