saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Janti Meiring

Married on Sep 15, 2018 in Western Cape

Just like a page out of a fairy tale, the storybook romance comes true.
I saw her, she smiled.
We gathered something borrowed, something rare, something old and something new.
Someone to care and share your life with is the dream of every husband and wife.

 

Voting has closed for Bride of the Year 2018

Click here to open the 2018 competition page

How did your love story begin?

 

I moved from Plettnberg bay to Cape Town. I bought a new car and a friend suggested that i get a broker here and gave me Liaan’s number. From the start we couldn't stop talking. It took about a month for our first date but we haven't been apart since then.

Tell us all about the proposal.

 

I was a bit sick and Liaan bought me a new handbag and the ringbox was hidden in the little bag inside the handbag. I was suprised bacause he just asked me a week ago what ring i would like. And he had my ring already for weeks.

Magical Moments

 

Die stres en vrese dat ek iets vergeet het, het weggesmelt en ‘n kalmte het oor my gekom toe die dag so perfek in plek val, en die rustige atmosfeer van ons venue, The Dunes in Keurbooms het daartoe bygedra. Blitsvinnig het kalmte plek gemaak vir die emosionele oomblik wat ek uit die kar klim en na my toekoms stap. Die trane het vlak gelê terwyl ek deur die spiraalvorm stap, letterlik omring deur almal wat vir ons lief en dierbaar is

The Honeymoon

 

We didn't go on honeymoon as I'm still studying, we are planning honeymoon for next year.

Wedding Gallery

 

My Special Day

My trourok was ongelooflik mooi, was baie vintage met die styl, dit het baie lace en detail gehad. Ons tema was vintage modern, en ek dink dit het nogals uitgekom by ons gaste ook.

Ek het 2 armbande gedra, een was 'n geskenk van 'n vriendin en die ander een van my man wat saam met perel oorbelle gekom het.

My skoene was open toe heels wat gold glitter was en voor die fotos het ek goue pumps aangetrek.

Hair – Tanja Salon Exclusive , Make- up – Bianca Mua De Ridder

The Venue

The Dunes Hotel & Resort in Keurbooms

Ons het baie mense gehad wat by die venue gebly het, die res het by vriende gebly.

The Dunes Resort

The Dunes Resort

The Dunes Hotel & Resort in Plettenberg Bay is perfectly situated for the beach wedding of your dreams.

Wedding Elements

Ek het baie van die dekor ingehuur en van die klein goedjies het ons gekoop. Ek het alles self bymekaar gesit met die hulp van my skoonma en paar vriende. ons het protea blomme gedoen een op die tafels met babies breath in 'n lang vase.

My Groom And His Groomsmen

Liaan se suit was gehuur, hy sou oorspronklik 'n navy suit gedra het en 'n week voor die troue het hy besluit op swart en 'n rooi das.Die hofknapie het 'n wit hempie en chino broek met cram kruisbande gedra.
Die strooijonkers het net elk 'n wit hemp en chino broek met 'n ligte pienk das gedra.

Beautiful Bridesmaids

My blommemeisie se rokkie was wit met die boonste deel wat goud sequins was met goue skoene.
My strooimeisies het ligte pienk rokker met rose gold sequins bo-stukke en ons het hulle hare net gekrul en dit los gelaat.

Marriage Officer

Ds Chris du Preez

My Captured Moments

Andre Campher - Fotograaf
Photobooth - Toast Event Design
Drone - Charl Coetzee

The Wedding Planner

Nee ek het self als beplan, Inus van Die venue het net seker gemaak die kos en drankies was optyd.

Food & Cake

Al ons kos en troukoek was deur die Venue - The Dunes Hotel & Reosrt in Keurbooms

Wedding Stationery

Ek het als self gemaak maar MD MArketing in Brackenfell het als geprint.

The Reception and Entertainment

Ons Dj was DJ Mervin hy is 'n local in Plett.

Ons reception was 'n lekker kuier die kos was fantasties en het baie vinnig verby gegaan.

Ons het nie vir dans lesse gegaan nie, ons hou van dans so ons het nie gevoel dit was nodig nie.

Wedding Services Used

 
The Dunes Resort

The Dunes Resort

The Dunes Hotel & Resort in Plettenberg Bay is perfectly situated for the beach wedding of your dreams.