saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Mariska Van der Walt

Married on Mar 24, 2018 in Free State

 

Voting has closed for Bride of the Year 2018

Click here to open the 2018 competition page

The Honeymoon

 

Ja ons het. Ons was na die pragtige eiland van Mauritius toe. Dit was 'n vakansie wat ons veraltyd sal koester.

Wedding Gallery

 

My Special Day

Ek het vir 'n baie stylvolle, natuurlike maar sexy look gegaan. My rok was stylvol en elegant met kant detail. My makeup was natuurlik maar my oe wou ek beklemtoon en lippe was nutraal. My skoene was iets wat bietjie moes uitstaan wat dadelik die oog moes vang en 'n speelse gevoel moes gee.

The Venue

Ons het by die asemrowende Nutcracker Country retreat getrou net buite Parys. Dit was 'n naweek trou so meeste gaste het oorgebly in en om Parys.

The Nutcracker Country Venue

The Nutcracker Country Venue

At the Nutcracker country Wedding Venue, we offer our guests a unique weekend or midweek getaway. Ideal for those seeking a different experience an hour and 30mins outside Johannes

My Bridal Beauty Regime

Ek het nie regtig veel gedoen wat ek nie normaalweg doen nie. Ek het oor die algemeen 'n gesonde leefstyl so het net daarby gehou. Ek was wel bietjie strenger op my dieet en oefen program. Ek het wel vir 'n facial gegaan en teeth whitening 'n maand voor die troue en ook net my eyebrows laat tint en wax.

Wedding Elements

Die venue het 'n "rustic" feel en die blomme en decor wou ek baie natuurlik gehad het en nie formele rangskikkings of iets nie. Daar was ook baie kerse op die tafels en moes 'n romantiese gevoel skep.

My Groom And His Groomsmen

Die bruidegom en bestman het altwee grys kortbroek pakke gedra wat hulle by woolworths gekoop het.
Riaan het ook 'n navy onderbaadjie gedra met 'n maroon das.

Beautiful Bridesmaids

Bee, jy moet hier mooi skryf!

My Captured Moments

Riaan West. The most amazing photographer!

Riaan West Photography

Riaan West Photography

Riaan West is a Cape Town based international fine art wedding photographer who travels for local and International weddings.

Food & Cake

Paul-Henry from the Nutcracker. Hy het ook die Biltong koek gemaak

The Reception and Entertainment

Ons is Boere so ons ken van sokkie! LOL!
MSM did the sound and lighting. They also provided the DJ

Wedding Services Used

 
The Nutcracker Country Venue

The Nutcracker Country Venue

At the Nutcracker country Wedding Venue, we offer our guests a unique weekend or midweek getaway. Ideal for those seeking a different experience an hour and 30mins outside Johannes

Riaan West Photography

Riaan West Photography

Riaan West is a Cape Town based international fine art wedding photographer who travels for local and International weddings.