saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Madri Van der Berg

Married on Mar 10, 2018 in Western Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2018

Click here to open the 2018 competition page

How did your love story begin?

 

Ek het my verloofde se een vriend geken nog voor ek my verloofde geontmoet het. Die vriend het toe my nommer vir my verloofde gegee en ons het toe begin gesels oor die selfoon. Dit was 2009 en na 'n jaar se gesels het ons toe minder en minder gepraat. Hy het 'n ander meisie gekry en ek het toe 'n ander ou gekry. Ek en die ou was toe nie lank saam nie want dinge het net nie vir ons gewerk nie en ek besluit toe maar ek wil eers single wees want die regte man sal kom.

Die jare gaan toe verby en einde 2012 begin hy uit die bloute met my gesels oor my status op BBM, van daardie dag af het ons nie ophou gesels nie. Begin 2013 het ons op ons eerste date gegaan na die 'n koffie winkel en na dit was ons flieks toe. Ons het meer en meer vir mekaar gaan kuier en moeite gedoen om mekaar te sien en soos hulle sê " The rest is history". Ons staan op trou.. Kan nie meer wag vir die groot dag saam met familie en vriende, maar meeste saam met my man...☺

Tell us all about the proposal.

 

Dit was die dag net voor my verloofde se verjaarsdag. Ons het saam met die familie gaan uit eet by die V&A Waterfront. Dit was 'n lekker sommers aand en toe sê my verloofde maar hy wil graag op die kaapse wiel ry (Want hy was nog nie op dit nie en ek was al, maar wou graag 'n aand gaan met al die liggies aan.) en ek sê dis reg want dis al amper donker en die liggie gaan brand so ek was baie opgewonde oor dit. Ek het niks verwag nie. Ons vra toe maar hoeveel keer gaan die wiel draai en die mense wat daar werk sê toe, dit draai net 3 keer. Ons dink toe nee maar dis reg en ons koop toe kaartjies en klim in een van die karretjies op die wiel.

So gaan ons om en om en die liggies brand so mooi en alles is net mooi en romanties. Terwyl in my verloofde se kop tel hy al die draaie want hy wil op die laaste een die groot vraag vra. Rondte nommer 3 breek toe aan en hy vra my maar is ek reg om ons verhouding verder te vat en ek sê toe ja maar dis mos eintlik keuse want hy moet besluit wanneer hy reg is. Dit was toe bietjie vreemd die vraag, maar ek het maar net my antwoord gegee.Die wiel stop toe en ons is heelbo en kan alles onder en rondom ons sien. Toe begin hy so grap in sy broeksak en haal iets uit en begin sê dat hy wil baie graag verder met die verhouding gaan en gaan af op sy knee in die klein karretjie en vra my toe om met hom te trou.

Ek huil al die pad en vat die ring boksie en toe sê ek nee maar hy moet die ring aan sit. HAHAHA Hy vat toe die boksie en sit die ring toe op my vinger. Ek huil en lag deurmekaar. Al die emosies en gevoelens hardloop rond. Ons dink toe maar nou gaan die wiel stop en toe gaan hy vir nog 'n rondte, so ons het 'n ekstra rondte gekry. Soos ons die laaste keer om gaan huil en lag ek nogsteeds. Ek prober myself weer reg kry want sy familie staan toe onder en wag. Ons klim toe uit die karretjie en soos ons nader stap begin ek weer huil en lag deurmekaar. Ek was ook skoon aan die bewe en kon nie ophou praat nie. (Tipies vroumens)

Na dit het ons weer terug huis toe gegaan en ekt het vir almal gebel en boodskappe gestuur. Almal was soo opgewonde en nou kan ek nie meer wag vir my groot dag nie, dit is more oor 100 dae...

Fluit fluit die amper bruid is uit...

Magical Moments

 

The hightlight of the day was just all the live and magic there was between everyone. To finally say i do and have a magical night in the spot light. How everyone enjoyed themselves. Just to be happy and be there.

The Honeymoon

 

Yes, we went on a semi honeymoon to durban. Was so fun and we had so much fun. I know it is not a huge honeymoon. But to us it was important to just spend time together. And it was my girst ever fight. So i was extremely excited like a little girl. But will always remember it.

Wedding Gallery

 

My Special Day

The wedding look. My hair waa curled and half up. Didn't want to much, just natural. My make up was beautifully done by kirsten make up. (Follow her on instagram) She did a wonderful job and will use her again for anything. My dress was locally made in Grabouw. I gave her the picture and she did an excellent job. I felt like a princess.

The Venue

We got married on Natte Valleij, near Stellenbosch. There is also places to stay on the farm and the farm next to it. Very beautiful, like a fairytale.

Wedding Services Used

 
4 Every Event Hiring

4 Every Event Hiring

All things Pretty & Practical