saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Karlien Robbertse

Married on Mar 31, 2018 in Gauteng

 

Voting has closed for Bride of the Year 2018

Click here to open the 2018 competition page

Magical Moments

 

BRIEF AAN MY TOEKOMSTIGE MAN!
God weet presies wie bymekaar pas, maar ‘n huwelik kan net werk as mens saam met Jesus loop.
Op die mees onverwagste tyd van my lewe, het die Here jou vir my gestuur. Ek was glad nie voorbereid of bewus van hoe my lewe sou verander toe ek jou die eerste keer ontmoet het…
Jy het my hart gesteel vanaf die eerste keer wat ek jou gesien het met jou mooi blou oë wat regdeur my siel kyk en jou sagte glimlag, dis die tipe kyk wat my laat voel soos ‘n prinses.
Ek was so verlig om te weet my gebede is beantwoord en ek het my droom man gevind.
Niks is per toeval nie, ons was dalk nie een reg vir die ernstige verhouding nie maar die Here het ander planne vir ons ingedagte gehad en so is ek nie vir een oomblik spyt nie en sal jou oor en oor kies ELKE liewe dag vir die res van ons lewens saam. Ek sal weer deur die slegte lesse in my lewe gaan as JY die eind resultaat van God se plan is vir my. Die Here het my baie bederf met ‘n prag pakkie soos jy.
Dankie my liefste vir al jou geduld en dat jy my en my kinders aanvaar met elke deel van ons goed of sleg, deur dik en dun al is dit nie altyd maklik nie. .
Dankie dat jy die glimlag op my bakkies is dag in en dag uit, my trane afvee in hartseer tye en my so laat skatterlag dat my maag pyn. Ek sal my lewe met niemand anders wil deel as met jou my beste vriend, my sielsgenoot en die liefde van my lewe.
Ons storie word nog geskryf en met als wat gebeur het tot dus ver kan ek nie help as om kinderlik opgewonde te raak as ek net dink aan wat die Here in stoor het vir ons nie.
Ek is ongelooflik lief vir jou en elke dag raak my liefde vir jou net meer en meer. Dankie dat jy my hart oppas asof dit jou eie is, jy is wonderlik en ek sal jou verruil vir niks of niemand.

The Honeymoon

 

Crystal Springs,

Wedding Gallery

 

My Special Day

Dress was bought at Bridal Corner. Off White colour with crystal beading and pearls. Shoes where cowgirl boots. Hair was done by my special friend Leechelle Bam. Make up was done by my sister in law Annaline Retief. Had pearl ear rings and pearl jewellery.

The Venue

Riverside Bush Boma.
Pretoria East

My Bridal Beauty Regime

Had my nails done by Skin Phd Montana. Pedicure was done at Sorbet.

Wedding Services Used