saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Michelle Kotze

Married on Feb 24, 2018 in Gauteng

 

Voting has closed for Bride of the Year 2018

Click here to open the 2018 competition page

Magical Moments

 

Na 'n jaar van beplaning en harde werk, rond ry en google vir ideas het ons sprokies dag aangebreek. Die oggend van 24 Februarie 2018 het aan gebreuk ek het op gestaan met 'n lied in my hart en die opgewondenheid en die weete dat ek my beste friend gaan trou en besef oor 'n paar uur is ek werklik ook 'n Kotze. Toe ek afstap met my pa aan my sy het die trane geloop van blydskap en om my man te sien daar staan en wag. Ek kon nie wag om ook 'n Kotze te wees nie, en hierdie hoofstuk in ons lewens te begin nie. Ons décor was ruin en rustig net soos die see met silver en skakerings van blou soos die see. Ons eerste dans as Mnr en Mev Kotze was onderkruiflik, alles het vir daai omlik stil gestaan dit was ons oomlik. Ons troue was 'n waare sprookies verhaal met soveel liefde en geluk van alle kante af, alles wat ons wou gehad het en soveel meer. Nog steeds so verlief soos altyd. Daai geluk en die liefde kan nie in woorde beskruif word nie, 'n foto beskruif miljoene woorde op hierde wonderlike dag in 'n mens se lewe. Dis soos 'n droom toe ons jonger was wat waar word.

The Honeymoon

 

NO

Wedding Gallery