saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Naomi Bernardo

Married on Oct 20, 2018 in Western Cape

 

Voting has closed for Bride of the Year 2018

Click here to open the 2018 competition page

Magical Moments

 

Dit was die beste dag van my lewe.. Ek kon met my beste vriend trou. Ons was 5 jaar saam so was tyd dat ons moes trou... Ek was die oggend fine niks stres nie maar die tyd het nader gekom en toe begin my stres ek dink enige vrou sal saam stem lol. Toe ons by die kerk stop en sien hoe my ma se trane begin loop omdat sy my moes af gee het ek vir myself gese byt suster j gan nie begin huil nie. Ek in die kerk gestap en ek die liefde van my lewe gesien nogals nooit was ek so seka oor iets soos daai dag nie ek geweet ek wil met hom trou en hom my man maak..

The Honeymoon

 

Ja ons was op honeymoon ons was langebaan toe en die weskus dorpies deur gery. Ons vir vriende en familie gaan kuier. Ons presies gaan doen wat ons wou plekke saam gesien wat ons graag wou.

Wedding Gallery

 

My Special Day

Wwll my hare was op gesteek met n pare blomme. Ons het almal kaalvoet getrou. My trou rok was ongelooflik swaar en beautiful ek soos n regte princess gevoel. My jewellery was something old van my skoonma af. My makeup het my peetpa se verloofte gelaat doen. Christell het my hare gedoen en ongelukkig het ek nie die vrou se naam wat my hare gedoen het nie.

The Venue

Ek het in kraaifontein ng kerk getrou. Ons sou nie maar ons gekies om dit te doen dan my venue was by duiweklub saal kraaifontein. Al ons mense het die selfde aand huis toe gegaan.

My Bridal Beauty Regime

Ek nie baie gedoen nie ek was vir n wax en ek mu naels laat doen en my hare gekleur.

Wedding Elements

Ons n plaas troue gehad met die mooiste blomme en die venue het my ma op gemaak. Dit soos n regte plaas troue gelyk ek kon nie vir beta gevra het nie.

My Groom And His Groomsmen

Daar was 3 manne 2 van hulle het swart broek rooi hemde en swart kruisbande gedra dan di best man het swart hemp swart broek en rooi kruisbande gedra. Hulle alles gekoop by winkels soos woolworths pep jet ackermans en so aan.

Beautiful Bridesmaids

Daar was 3 bridesmaids 2 het rooi rokke gedra en die maid of honor het n swart rok gedra. Hulle het hulle eie rokke gekoop.

Marriage Officer

Dominee Johann Theron

My Captured Moments

Albert Smith hy was Ongelooflik die mooiste fotos geneem. Ons wou nie videos neem nie so net fotos is geneem. Hy was n goeie prys en hy het presies gedoen wat ons wou he.

The Wedding Planner

Ja my ma was my planner en sy die saal op gemaak. Aletta van Rhyn

Wedding Transport

Ons vervoer het ons niks van geweet nie so ons dit eers gesien die dag toe ons trou. Dit was n Mercedes klas E350.

Food & Cake

N oom het n awesome pot gemaak en ons trou koek was n biltong koek ietsie anders dt is mos plaas.

Wedding Stationery

My man Rikus Bernardo het meeste van ons hout werk goed gedoen en my ma het reedelike goed gedoen en my tannie het my invites gemaak.

The Reception and Entertainment

Ons het glad nie dans lesse gevat nie ons moes seka maar ons di dans mooi gedoen en ons n awesome dj gehad