saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Nadia Vosloo

Married on Oct 20, 2018 in Free State

 

Voting has closed for the 2018 competition!

Click here to see the 2018 competition results!

Magical Moments

 

'n spesiale oomblik wat ek & my pa gedeel het voor die seremonie / het net "wow" gehoor van oral toe ek die paadjie afstap / ons eerste dans op lust for life deur lana del rey & the weeknd / kousband - my eie magic mike, hoogtepunt / hoe asemrowend ek gevoel het in my trourok / hoe ons steeds komplimente kry vir die lekkerste troue nóg / dékor en beligting het my verwagtinge oortref / lekkerste troukoek ooit / MARYKE VENTER - die BESTE fotograaf in Bloemfontein <3

The Honeymoon

 

Mosselbaai / Plettenbergbaai <3

Wedding Gallery

 

My Special Day

Stylvol en elegant met 'n retro twist

Hare / Grimering - Amy Olden & Jadie Professionals
Trourok - Bridal Emporium Bloemfontein
Bruid Juwele - Lovisa
Bruidegom Trouring - VA Tungsten
Kousband - Laced by Katryn
Skoene - Charles & Keith

The Venue

Warm Karoo & The Kitchen - Bloemfontein

Wedding Elements

Industriële styl met rou elemente (hout / sement / perspex) afgerond met die sagtheid van blomme (eucalyptus blare / lisianthus / pincushion proteas /angeliere / kol-kol)

My Groom And His Groomsmen

Edgars - suit & skoene
Woolworths - hemp & belt
Cufflinks - Das & Co

Gevolg - Mr. Suit Hire

Beautiful Bridesmaids

Geïnspireer deur Pinterest - vloeiende groen romp met roomkleurige hemp afgerond met 'n strik

My Captured Moments

Maryke Venter - absoluut die beste, het so gemaklik gevoel saam met haar en haar werk is van top gehalte <3

Wedding Transport

Lindsay Saker Bloemfontein - Silwer VW Arteon

Food & Cake

Troukoek - Carrie's Cookies & Candy

Sjokolade en Wortelkoek - dit het nie lank gehou nie en boonop was dit prentjie-mooi!

Wedding Stationery

The Digital Barn

The Reception and Entertainment

Dansklasse - Dancensation
Dekor/Beligting - Drape Inc
Klank - Virtual Tech

Wedding Services Used