saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Vivienne Le Roux

Married on Sep 23, 2017 in Western Cape

 

Voting has closed for the 2017 competition!

Click here to view the current competition

Magical Moments

 

Die Here se seëninge en genade het ons bederf met die mooiste dag van ons lewens en herinneringe wat nooit van ons weggeneem kan word nie.
Ons is bevoorreg gewees dat so baie familie en vriende ons huweliksfees kon bywoon.
Ons het getrou op ons gunsteling plek, waar ons beloftes saam begin het en waar ons verskeie kosbare oomblikke deel.
My man het my op ons trouoggend bederf met die mooiste bos blomme en liefdesbrief wat my diep geraak het. Sy liefde, geduld en daaglikse ondersteuning het ons beplanningstyd verby laat vlieg en bygedra tot die sukses van ons grootdag.
Ons het omgewings elemente in die dekor en skryfbehoeftes deurgetrek omdat die simboliek daar agter vir ons belangrik is.
Ons het ons trou beloftes afgelê in my man se grootword kerk, en in die suurlemoenboorde ons trou oomblikke vasgevang.
Klasieke viool spel het ons gaste verwelkom by ons seremonie. Op die maat van die troumars se orrel klanke het my pa my begelei na die kansel. ‘n Besonderse oomblik was toe my ouers vir ons ‘n Le Roux familie bybel geskenk gegee het na afloop van ons huweliksbevestigings.
Saksefoon- en trekklavierspeler het gaste verwelkom aan die oewer van die Bergrivier, waar verversings en welkom drankies gaste laat ontspan het.
Ons liefde vir mekaar en die natuur was spontaan geseën, toe die plaasperde nadergestaan het om deel te wees van ons foto’s. Die kersie op die koek was toe “Lucky” my skoonpa se hond die inisiatief geneem het om ons te verwelkom en in te lei by die onthaal.
Gaste het ‘n suurlemoenboompie, as geskenk ontvang.Wat die simboliek van ons huwelik weerspieël. Ons waardes van geloof, geduld, liefde en omgee, wou ons met ons gaste deel.
Ons het ‘n tradisionele,maar elegante moderne lente troue gehad. Die genotvolleaand was in ‘n oogwink verby.
Ons sal ewig dankbaar wees, vir vriende, familie en sleutel persone wat bygedra het tot die inkleur van ons sprokiesdag.

The Honeymoon

 

Yes, We went to Thailand!

Wedding Gallery

 

My Special Day

Elegant and classic look.
Wedding dress: Designer gown from Alana van Heerden Ivory Satin and Italian Tule
Jewellery: Head Piece from online bridal store from Europe "Asos BRIDAL" and earings from Luella.
Wedding shoes also from Asos Bridal: Ivory Satin and embellished.
Hair & Makeup by the beautiful Alicia Buckle best decision i have made!

The Venue

Marlenique Estate, Simondium
Yes some did at Statin House in Simondium.

Marlenique Estate

Marlenique Estate

Marlenique Estate is a beautiful, yet functional venue just outside Paarl in the Simondium area of the Cape Winelands on a working Citrus Farm.

My Bridal Beauty Regime

Not to much made healthier eating decisions. I did a month trial test of hair &makeup, nails and spry tan.

Wedding Services Used

 
Marlenique Estate

Marlenique Estate

Marlenique Estate is a beautiful, yet functional venue just outside Paarl in the Simondium area of the Cape Winelands on a working Citrus Farm.

To-Nett’s Flowers, Décor & Hiring

To-Nett’s Flowers, Décor & Hiring

‘Live your dream wedding with To-Nett’s’ For more than 30 years our inspiration has been our clients!