saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Carine Van Zyl

Married on Sep 2, 2017 in Free State

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Hi
Ons het die mooiste dag gehaad.

Die lekkerste gevoel was toe ek by Kerk instap en my ridder op n wit perd staan en wag voor by die kansel vir my. My hart het sommer baie vinnig geklop en my maag het butterfly's gehaad. Was ons mooiste dag veral die manier hoe hy vir my gekyk het. Sommer van vooraf verlief op my man.

The Honeymoon

 

Ja ons was op Honeymoon

Ons was na Balito toe daarna na Syntlucia en lasste na Sudwana. Was amazing gewees. Het wlke oomlik geniet saam my man.

Wedding Gallery

 

My Special Day

My hare was super mooi na die 1 kant toe met krille. My makeup was prentjie mooi gewees want dis van n prentjie af gedoen. My rok was n boob tube tippe met n skouertjie. Rok eas styf tot hy my boude toe skiet hy uit baie na aan mermaid stuil.

My skoenne was silver met diamond’s op met n hak want ek is mal oor hak skoenne. Ek het so min as moontlik jewellery aan gehaad want my rok was so mooi dit was nie nodig vir jewelerry nie. Oorbelle was perels met diamond’s op baie mooi gelyk. Dan het ek ook n mooi diamond arem band aan gehaad wat baie mooi by als gepas het.

The Venue

Ek het in Bloemfontein hy Magic Events getrou. Mooiste venue ooit. Dit was ook my matriekafskuid saal gewees wn ek het al daai tyd gese ek wil eendag daar trou. Was gerlief op die plek van dag 1 af.

Mense kn nie oorslaap nie want die venue het glad nie slaap plek gehaad nie. Hulle moes in gastehuise slaap. Maar nogsteds was dit als lekker gewees.

My Bridal Beauty Regime

Ek het nie gegan vir n spa treatment nie maar wel Nu Skn en Clinique produkte gebruik gir my mooi vel. Ek het maar net seker gemaak ek pas in my rok maar niks snaaks gedoen met fitnes nie.

Wedding Elements

My troue se decor was vir ky die mooiste ooit baie plain maar steeds mooi en elegant.

My kleur was SILVER,WIT,PIENK EN GROEN.

Ons het my eie blomme gemaak uit papier so dit was papier blomme gewees.

My sentre piece was n spieel met n kandelaar in die middle. Dan rondom die kandelaar was die mooiste vetplante met my super mooi pient en grys blomme met diamond’s in die middle. Kandelaar het wit kerse bo-op gehaad. Als was net vir my prentjie mooi.

Taffeldoek was wit met senter piece in die middle. Stoel oortreksels elke 2 de stoel het pienk en wit oor gehaad.

Hoof taffel het groot papier blomme agter stoelle gehaad was onmenslik mooi gelyk het. Taffel het groen blare met Pienk en grys blomme op gehaad. So ook fairy lights het agter by groot blomme geskyn was bitter mooi gelyk het.

My Groom And His Groomsmen

My man het n gruis suit met n wit hemp en pienk das aangehaad.

Stroojonkers het n gruis broek wit hemp gruis kruisbande en pienk struk das aangehaad.
Supper mooi gelyk

Hulle het die suits by Mr Suite hire gehuur.

Beautiful Bridesmaids

My bridesmaid het baie mooi gelyk

2 x strooimeisies het mooi grys invinity rokke aangehaad dan my hoof strooimeisie het n pienk rok aan gehaad maar nie eenige pienk nie n mooi vuil pienk. Dan hulle hare was almal mooi los met krille. Juwele was so min as moontelik gewees. Elkeen het n mooi paar silver skoenne aangehaad

Al 3 het beeldskoon gelyk.

Marriage Officer

Dominee Marius van die Babtiste Kerk BFN. Baie mooi diens en boodskap ggehaad.

My Captured Moments

Gerduan Kemp was my fotograaf

Hy mag maar alles het so mooi gelyk. Hy is vol idees gewees en ons was so gemaklik met hom. Ek sal hom definitief aanbeveel vir troues en so ook ander mooi fotos.

The Wedding Planner

Nee net my skoonsuster wat gehelp het.

Wedding Transport

Ons het die mooiste BMW X6. Natuurlik my droom kar

Food & Cake

Magic Events het ons kos gemaak en was dit vir jou lekker.

My ma en n vriendin van haar het my trou koek gemaak.

Wedding Stationery

My skoonsuster het gehelp met dit. Maar waar sy dit gedoen het weet ek glad nie. Maar als was mooi.

The Reception and Entertainment

Ons het geen dans klasse gevat nie die rede vir dit want alby van ons kan darem daans. Die party was baie lekker gewees almal het gedans en dit baie geniet saam ons

Die Venue het hulle eie DJ gehaad.