saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Cassandra De achadinha Wiese

Married on Aug 5, 2017 in North West Province

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Die heel perfekste dag van ons lewens!! Ek het van dag een geweet Ek was tuis waar ookal hy was, dat hy my liefdesvernoot is, dat hy genoeg sal wees vir my! Die oggend toe Ek wakker geword het op die 5de Agustus, het Ek nie geweet wat om te verwag nie...maar as ek nou aan alles dink was dit net al my gevoelens wat rond geswaal het* Elke liewe sekond voor dit was spesiaal, om saam my “bride tribal” klaar te maak, rond te hardloop, lekker te lag en om net “crazy” te wees was iets wat Ek altyd na aan my hart sal hou! Ek was die “centre of attention”.. Hierdie dag was iets besonders! Dit was my sprookiesverhaal!

Ek kon nie wag om in die kerk te stap nie, ‘n bietjie gestress ... maar toe hulle daardie kerk deer oop maak, die oomblik toe HY daar staan het niks anders saak gemaak nie en...BOY OH BOY did he look handsome!! Sy liefde vir my inspireer my om vol uit te lewe! Ek se dit gereeld maar ek bedoel dit as ek se ek het die beste man getrou!

Behalwe die 500 gaste wat daar was, en almal se bywooning vir ons spesiaale dag was als perfek, daar was nie een ding wat ek anders sou vou gehad het nie. Soos hulle altyd se “Time goes by fast when you are having fun” ... dit was presies hoe dit was.

Die memories wat almal vir ons vasgevang het sal ‘n leedtyd saam ons gaan!

Wedding Gallery