saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Ina Snooke

Married on Jul 1, 2017 in Limpopo

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Dit was 'n dag vol seëninge uit God se hande. Alles was perfek, daar was niks wat ek anders wou gehad het nie. Die hoogtepunt was toe ek daardie padtjie afstap en sien my toekomstige man daar voor staan, en net te besef die Here het my die beste gegee.

Dit was een groot onvergeeflike dag gewees.

The Honeymoon

 

Ons het gaan wittebrood hou in die Laeveld. Ons het plekke gaan besoek soos die drie rondawels, God's windows, potholes, moholoholo rehabilitasiesentrum en vir Jessica die seekoei gaan ontmoet.

Wedding Gallery

 

The Venue

Ons het getrou by Will Chris Estate, in Witbank, nooit geweet daar is so 'n pragtige plek in Witbank self nie.