Ons mooi dag was gehou in Jacobsbaai by Togryersvlei.
My kleurskema was mint, coral en grys. Ek het die anker simbool hier en daar ingebring, omdat ons naby die see getrou het en dit n mooi betekenis het.
Ek wens ek kan die dag oorhê. Als het net te vinnig verby gegaan!