saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Simone Roux

Married on Apr 22, 2017 in Limpopo

Ons troue kon nie meer perfek gewees het nie. Maande se gevou aan die origami voëltjies en ure se gehang was die tyd/moeite werd gewees. Magoebaskloof het ons prentjie net 'n mooier raam gegee. vir 'n mooier venue (Cheerio Gardens) kon ons nie gevra het nie. dit was ons eerste venue besoek en ons het verlief geraak op die plek.
Koue kon die warm liefde nie keer nie. Die seremonie was mooi afgerond met die dammetjie aan ons sy en die mooiste boodskap deur ons dominee. Binne die onthaal het die kaggel warm gegloei en die voëltjies het die saal gevul. Danspassies en sjampanje het die aand gemaak.

Trou inligiting:
Venue - Cheerio Garden, Magoebaskloof
Photographer - JuneJuly Photography
Make up - Jana Pohl Make-Up
Blomme - Olive and Rose

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Tell us all about the proposal.

 

My man is baie romanties so Ek het iets wow verwag... die aand wat hy my wou vra het Ek klomp boeke gehad om te merk en 'n reuse hoofpyn, dust moes hy sy planne opsy sit. Die oggend 3uur maak hy my wakker om iets te kom kyk.... sitkamer vol kerse met sjampanje en blomme staan hy op sy knieg. Volgens hom kon hy nie langer wag nie.

The Honeymoon

 

Ons was Puket toe. En wat 'n wonderlike ervaring. Die plek is mooier as die prentjies in 'n boek.

Wedding Gallery