saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Carol Rhode

Married on Apr 22, 2017 in Western Cape

Sentiment & diy!

Met my ma se rok en n gehuurde pak, dra ons die kleed van liefde.
Met hope sentiment en baie diy vernuf het ons ons eie sprokies trou dag gekry!
Om mekaar elke dan en wan net te herhinner om in die oomblik te bly, want almal waarsku jou mos dit gaan so gou verby!
Wat sou ons nie gee on dit weer oor te doen; die belofte aan mekaar elke dag opnuut te maak.
Kol 3: 14 en beklee julle bo dit alles met die liefde.

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery