saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Anzelle Snyders

Married on Apr 21, 2017 in Gauteng

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Alles was fantasties!!!! Beste dag van my lewe!!!!

The Honeymoon

 

Mauritius

Wedding Gallery

 

My Special Day

Ek wou n “elegant “ look gehad het!! Rok gemaak deur Johan Botha en grimering en hare deur Melissa Minne

The Venue

Chez Charlene!! Gaste het in omringende gastehuise gebly

Chez Charlene

Chez Charlene

Chez Charlene boasts the grandeur of its flawless architecture coupled with picturesque gardens and lavish fields where horses graze and gallop, all the ingredients to create l...

My Bridal Beauty Regime

Ek kyk altyd na my vel en versorging is vir my belangrik so ek het net my gewone roetine gedoen soos elke maand!

Wedding Elements

Elegant!!!

My Groom And His Groomsmen

Black suit en ties!!! Bought it!!

Beautiful Bridesmaids

Almal het swart aangetrek!! Dis n stylvolle, elegante look!!

Marriage Officer

Oudste Nothnagel

My Captured Moments

Trompie van der berg
Hy was bestman, fotograaf en moes ook heildronk op bruidspaar instel!!! Baie naby vriend so ervaring was fantasties!!

The Wedding Planner

Ja venue het alles gedoen!! Hulle was puik!!!

Wedding Transport

Het gebruik gemaak v venue se golfkarretjie!!

Food & Cake

Chez Charlene het kos en koek gemaak!!! Was uit die boonste rakke!!!

Wedding Stationery

Mary ne van merav stationery

The Reception and Entertainment

Ons het gegaam vir danslesse!!! Alhoewel ek niks kon onthou v die roetine nie was dit nogsteeds groot pret!!!
Ons het Dj gebruik wat ook deel is v Chez Charlene

Wedding Services Used

 
Chez Charlene

Chez Charlene

Chez Charlene boasts the grandeur of its flawless architecture coupled with picturesque gardens and lavish fields where horses graze and gallop, all the ingredients to create l...