saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Samantha Becker

Married on Mar 18, 2017 in Gauteng

Ons troue was 'n sprokies dag, Die 18 Maart was 'n warm somers dag, maar reen sal dit reen, gelukkig het dit die aarde afgekoel maar ek sal jok as ek se ek het nie gestres oor dat ons gaan yt reen nie. Maar geluk was aan ons kant en die son het sy gesig kom wys. ek dink nie daar was 'n oomblik wat ek nie gesmile het nie, ek het blatand gevoel soos 'n kat wat melk gekry het. Elke oomblik was 'n hoogte punt. Daar is definitief oomblike wat soveel emsosies terug bring, ek sal nooit vergeet die glimlag en trane in my pa se oe toe hy in die kamer instap om my te kom haal nie, dit was 'n oomblik waar geen woorde nodig was nie en ek kan onthou toe ek omdraai was al 4 my strooi meisies in trane, darna was dit myself reg ruk, kloke het gelui, perde het deur die strate van louig giano (die trou venue) gehardloop, die mooiste klank van hoewe op die sement, en voor ek myself kon kry is dit my Beurt. 'N kerk vol mense wat opstaan almal se oe op jou gerig, bewe van stres was besig om my te vang soos my pa my arm vas hou en saggies met my praat om my rustig te hou, en dis toe ek op kyk en die man van my drome sien in sy grys suit, pers das met 'n glimlag my aanspoor om nader te kom, my hand gevat en styf vas gedruk en net daar en dan het ek geweet hy is die man wat altyd by my sal staan.

Venue: Mon plasier Louig Giano
Make up: elaine
Hare: Salon next door
Rok: Danie van Deventer

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery