saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Minette Coetzer

Married on Mar 25, 2017 in North West Province

Ons storie

Van boetie se beste vriend na sussie se trou man!

Ons ken mekaar al 13jaar, my broer en my man was beste maats op skool en so het my man maar sy oog op my gevind en na twee keer se probeerslag om die hen te vang toe gooi hy amper tou op.

In 2013 is my man Congo toe om daar te werk en ek was nog besig om te studeer toe ek tot my sinne gekom het.

Vanaf Oktober 2013 het ons weer begin praat oor skype en elke keer wanneer my man huis toe gekom het, het ek seker gemaak ek sien hom. Desember 2013 het hy my as sy meisie gevra vir probeerslag drie en die keer het dit gehou.

Februarie 2015 het ons verloof geraak in die mielielande op my 21ste verjaarsdag en 2 jaar daarna is ons op 25 Maart 2017 getroud!

Vir n beter man kon ek nie vra nie! Ons vul mekaar aan en staan altyd bymekaar.

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Defnitief die beplanning van die troue vooraf en die dag op die troue toe ek my man vir die eerste keer na n dag kon sien voor die kansel staan en n traantjie pik toe ek na hon aangeloop kom!

Wedding Gallery