saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Hendriette Marais

Married on Feb 4, 2017 in Western Cape

Oomblik van Perfeksie

My dag het gekom...dag van vele oomblikke saam Fam en vriende,toe ek daar instap voel dit so asof ek op goue wolke loop

Liefde vir my man raak grotter,besluit raak meer duideliker en keuses raak goeie besluite en net een kyk toe weet ons..


Ek hou kort en kragtig,Dag van Oomblik saam my lewensmaat wat perfek uit boeke uitkom..

Hierdie troudag was nie net vir my nie maar Sunita my sus,ek dra dit op aan jou..ek glo jy in die hemel het vir my troudag geskep soos die hemel lyk en voel

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Wedding Gallery