saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

christel lategan

Married on Nov 18, 2017 in Limpopo

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

How did your love story begin?

 

Toe ek nog studeer het en aanstaande al gewerk het , hrt ek saam n vriend Emerald casino (by die diere) toe gegaan. Toe sien ek my aanstaande en se vir my vriend dis my trou man. En toevallig onthou ek my aanstaande hety so 3 maande terug n friend reqeust op facebook gestuur. Ek besluit eendag kom ek inbox hom en hoor is "hy" die ou wat ek by emerald gesien het, en JA dit is hy. Nou is ek nuskuurig want sy van is dieselfde soos die van ons familie sine. Maar nee darm is hy nie familie nie. Ons het begin gesels op facebook en nrs uitgeruil en begin praat. 2 weke nadat ons mekaar ken het hyy uitgevra, 6 maande na die tyd toe raak ons verloof en 5 jaar na die tyd staan ons op trou. Yeaaaah.

Tell us all about the proposal.

 

Ek het n gevoel gehaad ons gaan verloof raak, want hy se vir my ek moet op lekerslaap na n nice plek kyk( enige plek) waar ek sal van hou om te gaan. En ek doen dit toe en kry n nice plekkie in Hoedspruit. Het die Satersag na al die watervalle gaan kyk, en toe ons by die huis kom toe val hy op een knieg en se"sien jy daai ster wat so helder is", so sal my liefde vir jou wees en ek sal jou lief he tot daai ster nie meer daar is nie. Toe vra hy die groot vraag" sal jy asb met my trou", ek se toe dadelik ja, maar raai wat ek moet die ring gaan soek. En waar is die ring toe, agter die kar se wiel.

The Honeymoon

 

Yes, our wedding was on the 18/11/2017 and our honeymoon was on the 19/01/2018 till thw 26/01/2018 at Sanlameer Golf resort at Southbroom

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Cavalli Estate

Cavalli Estate

The Cavalli Function Venue is a Green Star rated building conveniently on the R44 highway nestled below the majestic Helderberg Mountain.

Casamento

Casamento

Casamento Function and Wedding venue is set in unspoiled natural beauty of the Waterberg area, centrally located between Warmbaths (Bela-Bela) and Nylstroom (Modimolle) on the ...