saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Maryke Cawood

Married on Oct 21, 2017 in Free State

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

Magical Moments

 

Toe ek vir my pa n tapyt maak in kerk waar staan of all the walk we ever taken I will remember this one forever , en toe ek sien hoe my man huil toe ek in stap n mens kan dit glad nie beskryf dit was vir my so moi gewees

The Honeymoon

 

Ons was op honeymoon in Mauritius dit was vreeslik lekker gewees . Op die 2de dag van ons honeymoon het eke en my man bietjie gaan snorkel en my man het sy ring verloor , ek het hom jammer gekry maar was rustig gewees , my woorde was so jy koop vir jou n nuwe ring met jou geldtjies en begin lag . Toe ons op die strand trug verkeer het hy dadelik reception toe gegaan en vir n paper clip gevra en hom om sy vinnger gedra vir die hele week tot ons trug verkeer SA . Ons het dit gate geniet veral dat ek weet ek kan die moiste plek saam my man spandeer.

Wedding Gallery

 

My Special Day

Ek sal my trou beskryf as vintage , eke het my rok op OLX gekoop , ja julle het reg gelees op OlX wat het ek om te verloor om net te gaan kyk , my ouma het altyd gese : something new somthing old and something boroughed . Ek was maar skrikirig om na die rok te gaan kyk , maar toe eke die rok sien toe weet ek dit is my rok , hy het perfek in my gesit dis asof die rok net vir my gewag het , eke het die rok oor gekoop by die Vrou en dit is een van die Jasmine collection . Dis n pragtige moi kant trou rok .

The Venue

Ons het getrou by Poplars Estate in parys Frystaat . En natuurlik het die gaste oor gebly en hulle self geniet

My Bridal Beauty Regime

Spa treatments was hydro spa in boksburg

Wedding Elements

My man Herman het hout boksies gebou en ons het die hout boksies na Hardy plants toe gevat in boksburg en eke het versikilend vet plante in laat sit ons troue was vetplante gewees , dit was vreeslik moi en iets anders vir n slag . Ons het langterm liggies op tafels gehad wat uit glas is in plaas van kerse dit was rerig baie baie moi met hout underplates, en mos aan die kante van houtboksies op tafel met penny gum blare op einde wat afhang met paar rosies . Dit was iets uit n storie boek sal eke se . Ons tafels was lang werpige hout tafels met tiffany stoele .

My Groom And His Groomsmen

Die stroijonkers het badge gedra met leer kruisbande en wit hempde en hout struk dasies dit was te oulik gewees My man het sy pak gehuur by Eruo suits in Boksburg .

Beautiful Bridesmaids

My strooi meisies se roke het ek laat maak by chicwa-wa in pretoria . Dit was pastel kleure gewees dit was n dusty pink en n dove grys en aqua blou gewees , eke het 3 stroimeisies gehad en hulle roke was verskilend gevou want dit was infinty roke gewees .

Marriage Officer

Dominee Jan Els in Bothavile

My Captured Moments

Lilly lee photography het ons fotos geneem . Sy ken defentief haar storie en neem regtig die moiste fotos , sy bly in Bronkhortspriut .

The Wedding Planner

Die vrou wie se plek dit is het my decor gedoen vir troue haar naam is Tarien Cloete

Food & Cake

The venue gave as a few options what is on the menu so we did pick a package . My step mother who is always there made my wedding cake out of flakes and succulents it was beautiful and something different

Wedding Stationery

Eke en my man het als self gedoen

The Reception and Entertainment

Ja ons het vir dans klase gegaan want my man wil die viennese waltz op ons troue doen , ons het vir mande geoefing en toe ons dag aan breek was als perfek gewees , ons het die dans reg gekry en die liedtjie se naam is perfect from Ed sheeran