saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Anéle Erasmus (Gouws)

Anéle Erasmus

Married on Jan 21, 2017 in Western Cape

In Junie 2014 het ons ontmoet. Hals oor kop, het ons vir mekaar geval en kon nie genoeg kry van hierdie jong liefde nie. In ons gunsteling dorp, Stellenbosch, leer ons mekaar ken by koffiewinkels, restaurante en wynplase. Hierdie jong liefde het gegroei tot ‘n diep verhouding en só het ons die wêreld saam begin aanpak.

Op ‘n berg met ‘n uitsig oor Stellenbosch het ons met sonsopkoms verloof geraak. Kort daarna het ons vertrek op ‘n avontuur na Nederland. Vir een jaar lank het ons haarfyn beplan aan elke detail van ons troue. Een ding was dadelik seker, Molenvliet het ons hart gesteel!

Ons troue het ons persoonlikhede weerspieël; stylvol en romanties, in wit met ‘n tikkie goud. Soos dit twee perfeksioniste beaam, was niks uit plek. Een van die hoogtepunte was Anéle in haar droom Anel Botha -skepping . Derius het self nie afgesteek nie en was haar ridder in ‘n goue, klassieke Mercedes-Benz.

Met die boland op sy mooiste en die somerson wat heerlik skyn het ons ewige trou aan mekaar beloof voor God, familie en vriende. Gaste was vermaak deur Bottomless Coffee Band terwyl Riaan West ons foto’s geneem het. Familie en vriende van heinde en verre het saam met ons gekuier en dans op hierdie dag wat vir altyd ons sprokiesdag sal bly.

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

The Honeymoon

The Ravenala Attitude Hotel, Mauritius

The Honeymoon

The Ravenala Attitude Hotel, Mauritius

Wedding Gallery

My Captured Moments

Riaan West Photography

Riaan West Photography

Riaan West is a Cape Town based international fine art wedding photographer who travels for local and International weddings.

Wedding Services Used

Riaan West Photography

Riaan West Photography

Riaan West is a Cape Town based international fine art wedding photographer who travels for local and International weddings.