saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Anchen & Gerrit Ware Liefde!

Hoe het julle ontmoet; waar het julle sprokies verhaal begin?

Albei van ons het ingeskryf vir Boer soek 'n Vrou 2019. Gerrit was een van die top-10 boere en ek het vir 'n ander boer ingeskryf en was deel van daardie boer se top 5. Gerrit het nie genoeg briewe ontvang om aan te gaan met die TV proses nie en ek is in die 3de episode uitgestem en huistoe gestuur. 'n Paar maande het verloop en ek het weer eendag Boer soek 'n vrou op Catch up sit en kyk en sien toe weer vir Gerrit. Ek besluit toe om hom te gaan opsoek op social media. Ek het hom gaan follow op instagram en binne 10 minute het hy vir my 'n boodskap gestuur. The rest is history!

SHARE

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/59/30959/2290806b-9dec-4ab4-a615-54cb18ea20ee-m.jpg?v=1603368780

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/59/30959/abfa57b9-a2ca-4efe-a7cd-0b379db22c0b-m.jpg?v=1603368780

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/59/30959/d1e1ee7a-ff6b-4978-91cc-4dfd16d71c02-m.jpg?v=1603368780

Hoe lank is julle al saam?

In Januarie sal ons 1 jaar saam wees!

Hoe sou jy julleself beskryf?

Ons albei is baie outgoing en laid back en ons is baie lief om in die natuur te wees! Ons is lief vir die lewe en hou van 'n challenge en om adventurous goed te doen. What you see is what you get - ons is net wie ons is.

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/62/30962/2fe6668c-86f9-4fd3-9f87-de5509b0fe2c-m.jpg?v=1603368960

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/62/30962/ff04c910-2cf1-4796-91bc-be35cca2cfc5-m.jpg?v=1603368960

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/62/30962/2fa8cb71-62d7-461d-8bf6-261561b85e8b-m.jpg?v=1603368960

Wanneer en hoe het hy die groot vraag gevra?

Gerrit het in die eerste week van lockdown die groot vraag gevra. Ons het op 'n warm vrydag middag opgestap na die berg en daar op 'n groot klip gaan sit wat mooi oor die vallei uitkyk. Ek was nie baie lus vir die stap nie, want dit was vreeslik warm. Ons het op die klip gesit en shampanje drink wat hy kamstig as 'n house warming gift gekry het. Hy het vir ons gebid en toe vir my gevra of ek sal regop staan en my ogies sal toe maak. (Ek het gewonder hoekom want ek was bitter bang dat ek sou gly van die klip af). Hy het toe vir my iets voorgelees en toe ek my oe oopmaak was hy voor my op sy kniee met trane in sy oe!

Hoekom en hoe het jy besluit om 'n verlowings foto sessie te hê? Was dit deel van jou trou fotograaf se pakket of was dit ietsie ekstra wat jy gereël het?

Ons engagement shoot het ons gewen deur 'n kompetisie waarvoor ek ingeskryf het op instagram gedurende lockdown. Die pragtige en well known Jané Ulla het ons foto's geneem en ons is mal oor hoe die foto's uitgekom het!

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/65/30965/7843a89d-d73e-4f65-b9d0-92f394ce8780-m.jpg?v=1603369560

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/65/30965/7a3df234-7da6-4e0c-a05f-664e352d515e-m.jpg?v=1603369560

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/65/30965/8231f650-aa89-4e65-9810-baeaeb2580f0-m.jpg?v=1603369560

Waar het jou verlowings foto sessie plaasgevind? Het julle die lokasie vir enige spesiale of sentimentele redes gekies?

Ons foto's was op die prentjie mooi Val de Vie Estate net buite die Paarl geneem. Ons albei is baie lief vir die natuurskoon en daarom was dit die perfekte "back drop" vir ons foto's.

Wat is die tema van jou verlowings foto sessie of wat het jou geïnspireer?

Geen tema - net baie chilled en relaxed! Ons wou net ons ware self wees soos wat ons altyd is!

Het Gerrit self jou ring gekies of het julle dit saam gaan uitkies?

Gerrit het self met die juwelier gesels en sonder dat ek weet het hy en Louise van Graan (Vonkel Jewelery) vir my die mooiste ring gemaak en bymekaar gesit!

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/69/30969/a789babd-54e3-4d32-933e-51d330bf43e6-m.jpg?v=1603369620

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/69/30969/4780c666-1756-4378-b338-00273c7b4e84-m.jpg?v=1603369620

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/3/09/69/30969/aeea8861-a673-4560-b161-df79c85d4a70-m.jpg?v=1603369620

Gaan julle die spesiale dag self beplan of het julle 'n trou koördineerder? Vertel ons meer!

Ons gebruik vir Amo Creative en is vreeslik opgewonde om te sien hoe sy gaan magic maak! Ons troue gaan baie intiem wees en vreeslik romanties!

Contributors