saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

Married on Jan 28, 2017 in Gauteng

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/d87e5594-cf4d-4369-b496-4824cef8c52c-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/d87e5594-cf4d-4369-b496-4824cef8c52c-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/f824be16-9871-400e-aca8-44beead10c21-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/f824be16-9871-400e-aca8-44beead10c21-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/14f22e82-96a2-459c-82d3-36c223aacbe4-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/14f22e82-96a2-459c-82d3-36c223aacbe4-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/5a14e211-9ea4-43e7-b058-c57916554f9b-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/5a14e211-9ea4-43e7-b058-c57916554f9b-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/4edd789e-294d-422f-bb8e-d01382bc6b4c-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/4edd789e-294d-422f-bb8e-d01382bc6b4c-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/81476706-995b-4baa-b3d8-469b0a16cdd4-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/81476706-995b-4baa-b3d8-469b0a16cdd4-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/e4cbf8b9-3d23-4c78-9cfe-890d29f2d5dc-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/e4cbf8b9-3d23-4c78-9cfe-890d29f2d5dc-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/86e0f88c-00ce-4a5d-be25-7dd7834903d4-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/86e0f88c-00ce-4a5d-be25-7dd7834903d4-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/559337ba-4b9b-4580-860c-c21c646bea07-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/559337ba-4b9b-4580-860c-c21c646bea07-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/9c11ad0d-b931-474a-871c-060205597082-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/9c11ad0d-b931-474a-871c-060205597082-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/2fff2222-8148-4ee3-b3dc-ba7f2ebfb3b1-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/2fff2222-8148-4ee3-b3dc-ba7f2ebfb3b1-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/cd747eab-84d2-4ccd-85f7-7f75363786bd-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/cd747eab-84d2-4ccd-85f7-7f75363786bd-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/1309afb0-034a-4162-b79f-fd1bd171a977-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/1309afb0-034a-4162-b79f-fd1bd171a977-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/64975dc1-bfa2-4d84-8d08-7f244ea6dc27-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/64975dc1-bfa2-4d84-8d08-7f244ea6dc27-l.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/a0528342-cb28-4250-a591-e027a16bd1f7-m.jpg?v=1492677900

http://images.saweddings.co.za/modules/2/23/04/22304/a0528342-cb28-4250-a591-e027a16bd1f7-l.jpg?v=1492677900

Ek en Man Lief is nou al 14 Jaar saam, Ons het mekaar ontmoet by Korfbal en van daar af al verlief op mekaar geraak en is nog steeds verlief en lief vir mekaar. Ons het drie pragtige kindertjies saam. Maar dit het my Begin pla want ek het nie dieselfde van as My verloofde en my kinders nie en altyd gewonder wanneer gaan my groot eendag kom. Want almal trou voor ons en is nie eers so lank saam soos ons nie. Maar ek het elke aand op my knee gegaan en Vir God gevra wanneer is dit my groot dag, want elke vrou wil tog graag so n mooi dag he en soos n fee Prinses lyk en voel en tog haar ridder op n wit perd he. My gebede het waar geword en Man lief het gese dis nou tyd, Tyd dat ons, ons liefde aan almal moet bewys so ek kon nie langer wag om te besluit op n datum nie en ek het dadelike gaan soek vir n datum, ek wou graag op n verjaarsdag datum trou maar almal wat ek aan gedink het, het op n weeksdag verjaar en ons wou op n Saterdag trou. So ja soos dit uit gewerk het, het ek na my Verjaarsdag datum gaan staan en kyk en dit het toe op n Saterdag geval en het met man lief gepraat en hy het gevra is ek seker ek was dood seker gewees want vir so groot verjaarsdag geskenk kon ek nooit ooit vir beter geskenk vra nie. ek het vir jare lank idees gesoek en wat ek vir n tema wou gehaat het en die kleur alles. So toe ons n datum het, het ons kla geweet wat ons soek en hoe ons dit soek my grootste droom was om eendag n Country troue te he en dit was presies so gewees. Dit was die mooiste dag ooit wat n Vrou kon voor vra en die grootste verjaarsdag geskenk wat ek nog ooit gekry het ooit en die lekkerste een ook nog en die lekkerste is dat ek ook my kinders deel van ons groot dag te kon maak en laat hulle dit saam met ons kon deel. Ek het soos n fee prinses gevoel die mooiste ooit. Toe ek man lief in die Kerk sien staan daar heel voor toe het ek die grootste knop in my keel gekry ek moes die trane net in hou want ek wou nie my make-up besmeer nie. Voor ons vir mekaar die ringe gee het toe het Man lief vir my die mooiste lied laat sing deur een van ons vriende se seun, die Lied se naam is JY IS MY ENGEL van Kurt Darren net daar het ek begin huil en man lief moes sy sak doekie vir my gee, dit was so mooi gewees van hom hy het dit so lank stil gehou en almal het geweet behalwe ek. Dit is vir n vrou so lekker om so n groot dag te he om saam met Familie en Vriende en almal wat daar was te kon deel en almal wat dit moontlik gemaak het vir my en Man lief, En dankie aan almal wat my dag so lekker gemaak het en my laat voel het soos n Prinses dit was soooo Lekker gewees.

sms MB679 to 36697 to vote for Mandie Bezuidenhout!

(sms charge: R5.00 per sms)

Wedding Gallery