saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Elca Venter

Married on Aug 19, 2017 in Gauteng

 

Voting has closed for the 2017 competition!

Click here to view the current competition

How did your love story begin?

 

Ons het ontmoet op Universiteit in 2004 maar was net vriende. Ons het weer in kontak gekom deur Facebook in 2012. Na ons eerste date einde Augustus 2012 was ons onskeibaar.

Tell us all about the proposal.

 

Ons was by die Protea Hotel by Kruger Gate, die wildtuin is ons gunsteling wegbreek plek. Op die laaste aand het hy my verras in ons kamer met die ring en gevra om te trou.

Magical Moments

 

Die hele dag was perfek. Ek het wakker geword met die mees asemrowende sonsopkoms oor Hartbeespoort dam. Die oggend is deurgebring met my ma en beste vriendin. Die beste oomblik was toe ek Johann sien in die kapel en besef dis uiteindelik ons dag! Die tyd wat ons alleen kon spandeer tydens die foto sessie was werklik spesiaal. Dit was die beste dag van ons lewens.

The Honeymoon

 

Victoria Resort in Mauritius. Beste vakansie ooit... Het kwaliteit tyd saam met mekaar spandeer, dit was fantasties.

Wedding Gallery

 

My Special Day

Ek het vir die klassieke look gegaan. My rok is gemaak deur Renata Kuzak Couture, met Chantily lace. Ek het dit ontwerp. Dit het perfek uitgekom. Gisela Reyneke het my hare gedoen en Annice Roux ons make up. My juwele is van Swarovski. Richard Manser het ons ringe gemaak.

Wedding Elements

My blomme was Proteas en succulents. Ashleigh en haar ma is absoluut amazing. Sy het meer gedoen en als mooier laat lyk as wat ek ooit van kon droom.

My Captured Moments

Salmon Botha van Vlakvark Production en Monika Botha van Flash Act Photography.

Hulle is getroud en maak 'n wonderlike span!

VlakVark Productions

VlakVark Productions

Looking for a one stop shop who will capture your wedding day beautifully from beginning to end? VlakVark Productions is the answer!

Food & Cake

Tannie Mariette het ons trou koek gebak as geskenk. By verre die lekkerste koek gewees!

Wedding Stationery

Ek het die menu's self ontwerp en geprint.

Ek het ook self ons tafel plasings ontwerp. Ons het gegaan vir tafel name instede van tafel nommers. Ons het iets wat baie vir ons beteken het vir elke tafel gekies.

Wedding Services Used

 
The Love Knot

The Love Knot

The Love Knot team is a Gauteng based Floral, decor, stationary styling company

VlakVark Productions

VlakVark Productions

Looking for a one stop shop who will capture your wedding day beautifully from beginning to end? VlakVark Productions is the answer!

Leopard Lodge

Leopard Lodge

Leopard Lodge is your ultimate wedding venue for weddings of up to 200 guests. Our team of wedding coordinators pride themselves in service excellence and will do all that they...