saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Johanna (Lollie) Olivier

Married on Dec 16, 2017 in Free State

 

Voting has closed for Bride of the Year 2017

Click here to open the 2017 competition page

How did your love story begin?

 

Ons het uitgegaan van 15 tot 21. Eduan het my gevra om te trou en ek het gesê nee ek het my trouman ontmoet. Ons is uitmekaar. Ek het getrou met Mark. Na 8 en ñ half jaar is Mark oorlede. Eduan is intussen ook getroud. Na Mark se dood het ek en Eduan we begin chat en hy is toe ook al geskei. Ons het ñ kuier gereël en so het die ou liefde we vlam gevat. Hy het my we gevra om te trou en die keer het ek gesê JA.

Tell us all about the proposal.

 

Eduan het my gevra op 'n berg in die asemrowende mooie Clarens

The Honeymoon

 

Bloubergstrand, die mooie Kaap

Wedding Gallery