saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Veronique Vrey

Married on Sep 23, 2016 in Gauteng

Beste dag van my Lewe 23 September 2016 by Leopard Lodge

Die Beste Oomblike van daardie dag:
<3 Alle Decor het ons self gemaak en self ontwerp (Geen wedding planner nie) , alles op daardie dag het ons self gedoen .

<3 My Niggie Shani van Heerden , my "Maid of Honor " het my rok gemaak , kous band , wyl alles self gemaak asook beide strooimeisie rokke en blomme meisie rokke

<3 Elaine Boshoff het my make up en hare gedoen.

<3 Een van die beste Oomblike was dat my Ouma nog nie my rok gesien het nie , ek het my rok aangetrek en soos sy omdraai kan ek nie verduidlik die uitdrukking op haar gesig nie , sal verewig in my hart bly .

<3 Ons was ook 30 min laat want die venue het ons vergeet onder by die kamer en ins het saam die make up artist gery het , die rush boontoe na die kerk was die lekkerste rush in my lewe , die giggels en stress wat ons girls saam gehad het sal ek nooit vergeet nie .

<3 Die gevoel toe die deure oop gaan en daar staan hy met trane in sy oe , oor n paar minute se ek JA en word sy vrou , n Man wat nooit huil nie het gehuil , die blydskap en butterflies wat ek in my hart gehad het was regtag Awesome .

<3 Die Heel beste gevoel was , Ek verklaar julle as Man en Vrou, .Mr en Mev Vrey

<3 Daarna het ons gedans , gesels tot vroeg ure die volgende oggend , ons het regtag n baie lekker troue gehad , en dit sou nie so lekker gewees het nie as dit nie saam my Man , ons familie en vriende gewees het nie .

Ek sal alles weer oor doen saam my Man Wayne Vrey

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Leopard Lodge

Leopard Lodge

Leopard Lodge is your ultimate wedding venue for weddings of up to 200 guests. Our team of wedding coordinators pride themselves in service excellence and will do all that they...