saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Isabella Scheepers

Married on Sep 3, 2016 in Limpopo

Alles was 'n jaag om al die trou planne af te handel, en elke vrou gaan deur al die stress en al die beplanning net vir hierdie speciale dag. Dis die dag wat 'n mens nie voor kan wag nie en alles gebeur in 'n oogwink, maar dis die beste dag van jou lewe. Ek was super excited en baie emosieël hoe nader die tyd aan stap, toe die tyd kom sodat ons moet kerk toe stap het alles verander, ek het geweet dat dit my hele lewe gaan verander en ek kon nie vir beter gevra het nie. My Man

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery