saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

Married on Sep 24, 2016 in Western Cape

Wat 'n drooooom van 'n dag met 'n hunk van 'n man. Ek en my man het saam hierdie wonderlike dag wat 'n groot seen van God was voluit geniet! Elke onbeskryflike oomblik was asemrowend mooi. Ek was so gelukkig om hierdie dag te deel met die mense wat ek die liefste het en voel so geseend om almal daar te kon he. Ek sal nooit hierdie groot dag vergeet nie. Elke bruid is 'n koningin op haar eie besonderse dag. Elke bruid is 'n Bruid van die jaar!

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery