saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Sinteach Pretorius

Married on Aug 27, 2016 in Gauteng

Skoolliefde, dit is ons twee beslis. Ek en Brandon is verlief van skooldae af waar hy beertjies en blomme en sy eie tuisgemaakte fudge aangedra het om my hart te steel.

Hoe kan ek ooit vergeet, die dag wat hy my gevra het of hy my kêrel mag wees, was op my 17de verjaarsdag (30 Maart 2010) dit was die 3de beste dag van my lewe.5 jaar later op my 23ste verjaarsdag (30 Maart 2016) het ek en Brandon verloof geraak - 2de beste dag van my lewe, baie opgewonde begin ons, ons groot dag te beplan wat uitdraai as dié mees spesiaalste, onvergeetlikste en by ver die heel BESTE dag van my en Brandon se lewe. 27 Augustus 2016,14:30 in Heidelberg by Hoffeldts venue het ek en my heel beste vriend getrou.

Ek is mal oor hom elke dag al hoe meer!
Dis die goed wat hy doen wat daai liefde net nie kan keer. Die manier hoe hy my maak lag, die gevoel van sy hand teen my vel, die manier hoe hy vir my kyk. Dis die blomme wat hy vir my pluk, die manier hoe hy vir my sing. Hy het 'n verantwoordelikheid in my gekweek, en wat God bymekaar voeg kan geen mens breek nie.

 

Voting has closed for Bride of the Year 2016

Click here to open the 2016 competition page

Wedding Gallery