saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Sanél Van Loggerenberg

Married on Apr 16, 2016 in Eastern Cape

Ek het uiteindelik my beste vriend en sielsgenoot gevind en droom al van hierdie groot dag my hele lewe.
Op 16 April word my droom waar en dit was alles en nog meer wat ek wou hê. Dit was die mooiste, lekkerste, romantieste dag! Op ons plaas by die Rivier het ons trou aan mekaar beloof en alles was perfek .
Ek is die gelukkigste vrou op aarde.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery