saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Monique Butler

Married on Apr 9, 2016 in Western Cape

“All of the best love stories have one thing in common, you have to go against the odds to get there.”

Ons ontmoeting het plaasgevind waar ons 1 jaar en 11 maande later getroud is, Katjiepiering Restaurant in die mooie Botaniese Tuin in Stellenbosch waar Kevin die restaurant bestuurder is.
Glo my nie ek of Kevin het enigsins gedink dat ons daardie dag mekaar so onverwags sou vind nie, want my Ma was die cupido..
Sy’t die inisiatief geneem en vir Kevin sy nommer gevra, die res het ontstaan in ‘n intieme sprokiesmooi dag met ‘n wonderlike man wat God ontwerp het met my ingedagte.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery

 

Wedding Services Used

 
Connecta-Floor

Connecta-Floor

Multi-purpose modular flooring system to suit a wide range of uses. Ideal for weddings (dance floors, flooring on any surface eg grass, sand, concrete)as well as exhibitions, s...

Willie Viljoen at Cape Marriages

Willie Viljoen at Cape Marriages

Let your precious moments last a life time!