saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Melanie Gagiano (Loots)

Melanie Gagiano

Married on Apr 2, 2016

2 April 2016 was die beste dag van my lewe.
Die oomblik toe ek by die paadjies af stap en ek sien Herman die trane uit sy oe uit vee het ek soos die trotste vrou in die wereld gevoel.
Die beste oomblik van daardie dag was toe hulle die twee groot hout deure oop maak en die seremonie meester afkondig "verwelkom Mnr en Mev Gagiano.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery