saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Lee-Ann Grimbeek

Married on Apr 22, 2016 in Gauteng

My troudag was iets spesiaals. Daar was nie een senuwee wat geknaag het nie. Ek het geweet, hierdie oukie is die een vir my en ek wil die res van my lewe saam met hom spandeer. Die oomblik toe ek in die kerk instap, toe begin die trane rol van my pa se wange wat my by die paadjie afgestap het (wat ontsaglik spesiaal was vir my), en die trane het gestroom vanaf Brian se wange - die liefde van my lewe (wat net nog meer spesiaal was). Ons het heeltemal twee uiterste persoonlikhede - ek die bakster huishen en Brian die partytjie dier - maar ons vul mekaar perfek aan.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to see the 2016 competition results!

Wedding Gallery