saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Lani Hamilton

Married on Mar 12, 2016

Fairy tale weekend

Forest Hall Estate in Plettenbergbay is the perfect venue for a Fairy Tale Weekend Wedding. Friends and family came from all over the world to share in our magical weekend. We started our celebrations the Friday night with a pizza evening making new friends and saying hallo to old ones we have not seen in a long time.

The wedding morning started with the only thing I can call as a Grace of God – Hail storm and Thunder (my favorite weather). The storm cleared into a fresh, sunny day with me hopping onto my parent’s bed…. REALIZING… it’s my wedding day.. It’s finally here

Dit is n ongelooflike oggend van spoeg en plak aan ons gaste register, kuier en regmaak, .. Trourok aantrek.. Make-up, wat eintlik ook tel as spoeg en plak... Gesels en lag met my mensies.... Die gaste daag op en stap na die woud waar die serimonie gehou gaan word.. En daar stap Riaan en my hart mis drie spronge.. Hy draai om en kyk op na die venster asof hy my hartklop hoor, en ek sak soos n giggelende skooldogtertjie op my hurke.

My pappa stap langs my na die woud, sy senuwees net so op hol soos myne. Soooo volg ons my bruidsmeisies deur die blare en die bome. Net wanneer n meisie dink haar hart kan nie harder klop nie sien ek my liefie. Trane loop by sy wange af en die oomblik sal vir ewig inge-ets wees in my geheue.

Sy woorde aan my voor God, ons vriende en familie:

“Meisiemens woorde kanni beskryf hoe ongelooflik mooi jy vandag lyk nie. Die woorde ontgaan my. Ek staan hier voor jou vandag, my siel ontbloot aan jou. Jy ken my soos geen ander. Met jou, my beste vriend wil ek oud word, werklik lewe. Daar is net een jy..”

My woorde aan hom:

“Jy is my beste vriend, my mens, my hart. Ek sal jou lief he met alles wat ek het. Van een punt van die aarde tot die ander sal ek jou volg. Ek belowe ek sal jou ondersteun in ongelooflike giggel tye asook bitter swaar tye. Die Here het jou vir my gegee en ek sal jou hart beskerm. Ek wil vir jou en Charlize, jou dogter, as my familie, my beste maaitjies he. Van vandag tot ons Pappa ons kom haal sal ek jou liefhe”

n Dag soos geen ander.. My trou dag

Please have a look at our fairy tale day on https://vimeo.com/stuartbrinkfilms/riaanlani

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

The Venue

Die Woud

Die Woud

Die Woud is in perfect harmony with nature nestled between established oak trees and majestically tall wattle forests.

Wedding Services Used

 
Events & Tents

Events & Tents

The world-famous Garden Route is home to Events and Tents, one of the country’s most complete and all inclusive wedding venue suppliers available.

Die Woud

Die Woud

Die Woud is in perfect harmony with nature nestled between established oak trees and majestically tall wattle forests.