saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Marelize Bouwer (Kluyts)

Marelize Bouwer

Married on Feb 13, 2016 in Eastern Cape

Hierdie troue was nie 'n gewone een nie! Daar was nie 'n spogerige Venue of 'n hotel of resort.
Hierdie was blood eenvoudig 'n troue gereël en aan mekaar gesit deur almal na aan my hart . Ons het alles self op ons manier gedoen , nie om ander mense te beindruk nie . Dit was 'n troue om 2 families by mekaar te bring en om ons liefde vir mekaar te vuur!

 

Voting has closed for Bride of the Year 2016

Click here to open the 2016 competition page

Wedding Gallery