saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Ashley Uys (Cameron)

Ashley Uys

Married on Feb 27, 2016

Na 7 jaar op hierdie dag van 27 Februarie 2016 het ek en my man ons beloftes voor God, familie en vriende gemaak om mekaar veraltyd op te pas en lief te he. Ons harte het gejeubel van vreugde en geluk. Dit is n dag wat ons nooit sal vergeet nie. Ons liefdesverhaal het nog lank nie n einde nie.....

Ek het nie net met die liefde van my lewe getrou nie, maar ook my beste vriend!!!

 

Voting has closed for Bride of the Year 2016

Click here to open the 2016 competition page

Wedding Gallery