saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Annika Joubert (van den Berg)

Annika Joubert

Married on Feb 20, 2016

Die groot dag....elke meisie se droom. Die gevoel om op jou bruidegom afgetap te kom is onbeskryflik en ongelooflik emosioneel. Na al die beplanning en rondskarrel om als gedoen te kry vir die dag is hy so vinnag verby, jy probeer als opneem en onthou maar die dag is so oorweldigend. My groot dag het maar bewolk begin en die Here het ons dag geseen met so bikkie reën, dit het opgehou net toe ek 3h voor die paadjie staan om na my man van my drome te stap. Sy gesig sal ek nooit vergeet nie, die emosies was te veel. Dit was heerlik om al ons familie by mekaar te hê om die dag saam ons te geniet het, daar is nie een ding wat ek sal wou verander nie. Dit was ongelooflik mooi en die lekkerste kamp naweek van my lewe

 

Voting has closed for Bride of the Year 2016

Click here to open the 2016 competition page

Wedding Gallery