saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Rulanda Oosthuizen

Married on Dec 3, 2016 in Western Cape

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/14/66/21466/f06361a7-20ba-481a-8fde-f423f111cb3c-m.jpg?v=1485015360
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/14/66/21466/f06361a7-20ba-481a-8fde-f423f111cb3c-m.jpg?v=1485015360
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/14/66/21466/f06361a7-20ba-481a-8fde-f423f111cb3c-l.jpg?v=1485015360
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/14/66/21466/f06361a7-20ba-481a-8fde-f423f111cb3c-l.jpg?v=1485015360

Ons Storie

Lank lank gelede op 'n kampus nie te ver hiervan af
was 'n pragtige fisio en 'n dokter, half laf.
Die laaste maande van twintig-tien-en-vier
ontmoet die onskuldige fisio hierdie krulkop-ondier.
Minwetend dat die "arrogante" padda wat op Tygerberg Kampus brom en kwaak
tog eintlik ook vrolik en vol persoonlikheid kon raak.
Die stryd vir haar hart was stadig oorwin
en dit alles met 'n potjie muurbal begin!
Voor sy weer kon sien, is sy hals oor kop!
Hare so woes soos die muise hul neste daar skrop!
Een tower aand op die Blouberg se strand
soen sy die padda en vat toe sy hand.
'n Oogwink later is haar hart aan die dans
en die Prins op sy knie langs Kaappunt se krans.
Die wind waai die woorde weg oor die see
tog was hulle nie nodig om die boodskap te gee.
Diep in haar oe sien hy nog voor hy kon vra,
vir nou en vir altyd, die antwoord bly "Ja!"
-Corné Oosthuizen-

Spesiale Dankie aan:

Die ouers vir al hulle liefde en ondersteuning op ons spesiale dag
Morgansvlei Country Estate Marlene Heydenrych-Lotter
Predikant Ds R Kingma
Relife Photography Charles & Louisa Donald
Lemonsquare Productions Casper de Lange
Décor & Blomme Fina Prinsloo
SW Caterer Wilna Theron
Tulbagh Winery Liesel Kok
Cake for Any Occasions Jennifer Gailard
Cindy Bam Couture Cindy Bam
Lindie (Gous) Fashion Lindi Jordaan
Unique Tailor Rumel
Hair Studio 49 Veronica von Lorne
Mari Hair & Make-up Mari Smidt
DJ Dean Johan Lochner
Zest Music Louisa Theart
Horse & Carriage Hire Piet Lourens
Paper Paradise Marelize Bester
The Party Technician Gerhard Meyer
Cape Craft Services JP van der Westhuizen
Wedding Tales

En natuurlik aan al ons vriende en familie wat ons verantwoordlik gaan hou om saam God se liefde uit te leef!

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery

 

My Special Day

Cindy Bam

Cindy Bam

Cindy Bam creates luxury gowns that evoke drama and glamour of past eras whilst still maintaining a modern edge.

Wedding Services Used

 
The Party Technician

The Party Technician

For professional sound and lighting for your special day!

Zest Music

Zest Music

Zest music provides classical and jazz ensembles for weddings in and around Cape Town.

Cindy Bam

Cindy Bam

Cindy Bam creates luxury gowns that evoke drama and glamour of past eras whilst still maintaining a modern edge.