saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Laruchke Leipoldt

Married on Dec 17, 2016 in Gauteng

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/057c5f88-6ef6-4aa8-9403-a472f028020f-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/057c5f88-6ef6-4aa8-9403-a472f028020f-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/057c5f88-6ef6-4aa8-9403-a472f028020f-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/057c5f88-6ef6-4aa8-9403-a472f028020f-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/3646f346-b4a0-4d13-9e7f-1d0fbdc579b3-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/3646f346-b4a0-4d13-9e7f-1d0fbdc579b3-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/3646f346-b4a0-4d13-9e7f-1d0fbdc579b3-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/3646f346-b4a0-4d13-9e7f-1d0fbdc579b3-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/71b57383-bffa-4db7-a57e-1baaa6573622-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/71b57383-bffa-4db7-a57e-1baaa6573622-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/71b57383-bffa-4db7-a57e-1baaa6573622-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/71b57383-bffa-4db7-a57e-1baaa6573622-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/6fc9d455-885e-4a39-b92d-bc383d9e79ba-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/6fc9d455-885e-4a39-b92d-bc383d9e79ba-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/6fc9d455-885e-4a39-b92d-bc383d9e79ba-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/6fc9d455-885e-4a39-b92d-bc383d9e79ba-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/e891ac96-4ef2-45d0-ba4a-1e051d84a6bc-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/e891ac96-4ef2-45d0-ba4a-1e051d84a6bc-m.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/e891ac96-4ef2-45d0-ba4a-1e051d84a6bc-l.jpg?v=1486956540
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/18/29/21829/e891ac96-4ef2-45d0-ba4a-1e051d84a6bc-l.jpg?v=1486956540

Ons trou dag was 'n Dag Deur God geseën! Ons het getrou by die eerste venue wat ons na gaan kyk het. Dit het gelyk en gevoel asof ons in Italie was. Enige vrou se droom "sprokies troue" sou ek sê. Toe ons die oggend op die venue aankom was alles mooi en reg die blomme was perfek (proteas,rose,gibs). Die tafel dekor was presies die prentjie wat ons wou skep skoon antiek en outyds (geroeste kandelare met wit ronde kerse, outydse boeke gebind met 'n lint,hout bokse met die mooiste blomme). Ons wou 16:00 trou ek was 15:55 kla en het ons begin met die troue. Ek wou trou! Die klokke het gelui en die perde het gehardloop en die vrou het op haar viool begin speel. Toe die trou mars begin toe klop my hart van opwinding ek kon nie wag om my man te sien nie. Stadig loop ek en my pa na vore die strooimeisie en strooi jonkers help my,my ruiker bou en voor wag my beste vriend,my lewensmaat,my man geleen deur God en so vat hy 'n lint en bind al die vrugte van die gees vas aan my ruiker waaroor die Dominee sou praat. Van daar af was alles net soos ons dit wou gehad het,maar die belangrikse deel is,ons is getroud voor vriende en familie en so het ons,ons belofte aanmekaar voor God gemaak ! Ek kan nie wag om die res van my lewe my man gelukkig te maak nie 

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery