saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Shirleen Carsten

Married on Nov 26, 2016 in Western Cape

https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/04/57/20457/54860cad-85c1-44f9-ae70-97a54fae62bf-m.jpg?v=1481138940
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/04/57/20457/54860cad-85c1-44f9-ae70-97a54fae62bf-m.jpg?v=1481138940
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/04/57/20457/54860cad-85c1-44f9-ae70-97a54fae62bf-l.jpg?v=1481138940
https://dvhudhc9n6pb5.cloudfront.net/modules/2/04/57/20457/54860cad-85c1-44f9-ae70-97a54fae62bf-l.jpg?v=1481138940

In die Hartjie van die Klein Karoo!!

Ons troue was n regte sprokiesverhaal, die beste dag van ons lewens...deur dik en dun het ons dit gemaak. Die Here het met n doel ons paaie laat kruis daarin twyfel ek nie...ons is gegee vir mekaar... Als was fyn beplan, senuwees was hoog maar op di ou einde het als glad verloop...kos was heerlik gaste het hul self geniet en die musiek was net reg. Dit was n regte boere troue omring deur ons mooie rooiberge op Rietfontein Ostrich Palace, tussen ons pragtige plattelandse dorpies Oudtshoorn en Calitzdorp. Dit was die perfekte dag om ons liefde aan mekaar te belowe.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery