saweddings.co.za
saweddings.co.za
×
saweddings.co.za

SA Weddings

{{currentUser.first_name+' '+currentUser.last_name}}

x

Nadia Van Staden

Married on Nov 26, 2016 in Garden Route

Ons s'n is verhouding afgebid van God en daarom was ons troudag net die kersie op die koek. Die rêrige lekkerte lê daarin om te weet dat jy die res van jou lewe gaan spandeer saam met jou beste maat, jou prins, jou hero, jou vertroueling en soms jou "partner in crime"! Om te weet dat jy geliefd is, ver bo menslike begrip en verstand en om kinderlik opgewonde te wees oor wat ookal die toekoms mag inhou. Wat 'n blessing! Alle eer aan Abba Vader.

 

Voting has closed for the 2016 competition!

Click here to view the current competition

Wedding Gallery